Drive Jou Besigheid: Sulé Loggenberg

Drive Jou Besigheid: Sulé Loggenberg

Kry jou toekomstige besigheid in drive mode: elke entrepreneur droom oor ‘n suksesvolle besigheid. Daar word hard beplan aan die look en feel, asook die X-faktor wat gewoonlik gepaard gaan met groot vooruitsigte van “sakke vol geld”.
Drive Jou Besigheid: Sulé Loggenberg

#TechToKnow

Ons sukseskenner, Sulé Loggenberg gesels oor tegnologie in jou industrie. Dit is so belangrik om kennis van die nuutste tegnologie in jou industrie in te win.