Die Oron 57-permanente grimering-tatoeëringtoestel is die nuutste oplossing vir haarverlies en -verdunning. Dié masjien gebruik ‘n roller met 56 naalde in ‘n kruis-weefpatroon vir akkurate resultate. Oron 57 vervang die gebruik van enkele naalde en verkort so die algehele duur van die behandeling met 90%.