Ek het my opleiding by Sulé ontvang en my woorde aan haar was in die begin van die week, ek is so bang ek stap Vrydag hier uit en ek voel nie verseker van myself nie.
Ek het Vrydag daar uit gestap en kon nie wag om met my eerste kliente te gaan begin nie. Dit was elke sent die moeitewerd gewees. Baie dankie Sule ek was diehele kursus op my gemak en het elke oomblik baie geniet.
Sonica Potgieter. 082 550 8342