Na baie navorsing oor PMU het PMU Tech se produk net eenvoudig uitgestaan. Ek kon nie anders as dadelik n epos stuur en my datum vir opleiding vas te maak nie.

My epos is dadelik beantwoord met al my vrae. Wat vir my fantasies was is dat ek opleiding kon ontvang in my eie salon en wat uitgestaan het is dat die pigmente wat ons gebruik organies is maw ons pigmente verkleur NOOIT. Ons ‘numbing’ is so stunning my kliente dink dis die awesomeste ooit. Ek kan met n baie groot trotsheid se hierdie produk het Kimberley se mense aan die praat. Almal is baie opgewonde om te kom vir PMU en hierdie stunning produk te probeer…..met die gevolg ek bestel my 2de pak met 50 naalde die week. Oppad na 100 kliente merk. YAY!!!

Kerry het my opgelei. Kerry baie dankie dat jy my so mooi gehelp het. As ek onseker was het jy my so geboost…..ek wou net my beste gee. Ek het ook met jou hulp 100% in teorie en prakties behaal. Jy is baie spesiaal….baie baie dankie. En dankie dat ek jou steeds mag pla met vrae.

Sule en Alet baie dankie vir julle vriendelikheid. PMU Tech is verseker n eerste keuse as dit kom by opleiding en produk.

Groete Gerda van Aardt
Renew Beauty Clinic
Kimberley