Almal het ‘n mentor nodig, veral wanneer dit moeilik gaan. As jong entrepreneur het Sulé Loggenberg gou besef hoe belangrik dit is om ‘n mentor te hê en self een te wees.