Testimonial

/Testimonial

June 2015

Lilly and Rosie

2019-07-29T13:58:41+00:00

I was contacted by Dr J Kok from the Driehoek Veterinary Hospital regarding Albinism (congenital absence of normal pigmentation in the body) on two white Maltese Poodles named Rosy and Lilly and he requested that I apply permanent makeup to each.  Rosy was partially affected around the eyelids and nose and Lilly was affected around [...]

Lilly and Rosie2019-07-29T13:58:41+00:00

May 2014

Testimonial: Robyn

2019-07-25T12:17:19+00:00

I have been writing about our Advance Permanent Makeup Techniques for the last couple of years.., sometimes receiving negative comments and attitudes towards our New Advance Way of Leaning & doing Permanent Makeup. I would like to share a story of a client all the way from Cape Town who had a Shocking Bad Experience [...]

Testimonial: Robyn2019-07-25T12:17:19+00:00

January 2014

Testimonial: Funky Skin

2019-07-25T12:12:51+00:00

Ek wil graag vir Sule, Alet en Kerry-Ann van Permanent Make-Up Techonology bedank vir die vriendelikheid, kwaliteit van die opleiding en die professionele manier hoe die bespreking en al my vrae hanteer was, van die moment wat ek besluit het om PMU te gebruik na al die navorsing, tot die dag wat ek uiteindelik my serfikate ontvang [...]

Testimonial: Funky Skin2019-07-25T12:12:51+00:00

December 2013

Testimonial: Renew Beauty Clinic

2019-07-25T12:14:58+00:00

Na baie navorsing oor PMU het PMU Tech se produk net eenvoudig uitgestaan. Ek kon nie anders as dadelik n epos stuur en my datum vir opleiding vas te maak nie. My epos is dadelik beantwoord met al my vrae. Wat vir my fantasies was is dat ek opleiding kon ontvang in my eie salon [...]

Testimonial: Renew Beauty Clinic2019-07-25T12:14:58+00:00

October 2013

Testimonial: Sonica Potgieter

2019-07-25T12:15:52+00:00

Ek het my opleiding by Sulé ontvang en my woorde aan haar was in die begin van die week, ek is so bang ek stap Vrydag hier uit en ek voel nie verseker van myself nie. Ek het Vrydag daar uit gestap en kon nie wag om met my eerste kliente te gaan begin nie. Dit was elke sent die moeitewerd gewees. Baie dankie Sule ek was diehele kursus op my gemak en het elke oomblik baie geniet. Sonica Potgieter. 082 550 8342

Testimonial: Sonica Potgieter2019-07-25T12:15:52+00:00