Elkeen van ons verstaan die teleurstelling van ‘n verkeerde wenkbrou. Te dun gepluk? Skeef gewaks? Bella het raad.